LoginError=Probleem met aantekening op LastPass. Probeer asseblief weer.
Blacklist=Jou rekening is tydelik afgestel (vir 5 minute) as gevolg van te veel mislukte aantekening-pogings
EnableDebug=Skakel Ontfouting Aan
DisableDebug=Skakel Ontvouting Af
UseLastPass=Vereenvoudig jou lewe: Gebruik LastPass om outomaties by hierdie webwerf aan te teken!
UseLastPassLogin=Vereenvoudig jou lewe: Teken eerste op LastPass aan, dan kan jy hierdie webwerf se aanteken besonderhede vang!
UseLastPassCapture=Hierdie webwerf se aanteken informasie is vasgelê. Teken aan op LastPass om dit te stoor!
UseLastPassFill=Vereenvoudig jou lewe: Gebruik LastPass om outomaties hierdie webwerf se aanteken besonderhede in te vul!
AlreadyFilled=LastPass het jou aantekening besonderhede in die vorm op hierdie bladsy ingevul.
LoggedInOffline=LastPass was nie in staat om die aantekening-bediener kontak te maak nie, so jy is nou in die aflyn staat. Sekere funksionaliteit mag beperk wees.
NoAccountsDefined=Geen Webwerwe Beskikbaar
NoMatchingSites=Geen Ooreenstemmende Webwerwe!
RefreshAccounts=Verfris Webwerwe
OpenFavorites=Maak Gunstellinge Oop
AutoLogin=Outo-Aanteken
AutoFill=Outo-invul
Always=Altyd Auto-Aanteken
AlwaysAutoFill=Altyd Outo-Invul
NeverAutoFill=Moet Nooit Outo-invul
NoThanks=Nee Dankie
OK=OK
RememberWithLastPass=Onthou hierdie wagwoord met LastPass.com
NullGroup=(geen)
PasswordChange=LastPass het 'n wagwoord verandering ontdek vir gebruiker:
PasswordChange2=LastPass het 'n wagwoord verandering ontdek vir domein:
Confirm=Bevestig
EnterCaptcha=Jy moet 'n sekuriteits-kontrole voltooi voordat jy by hierdie webwerf kan aanteken. Maak assseblief so en dien die form in.
Close=Sluit
HideToolbar=Steek Hulpstaaf Weg
Hide=Steek Weg
ShowToolbar=Wys Hulpstaaf
TryAgain=Probeer Weer
AddAccountText=Moer LastPass hierdie wagwoord onthou?
AddSite=Nuwe Webwerf
SaveSite=Stoor Webtuiste
AddBookmark=Voek Boekmerk By
NotThisLogin=Nie Nou Nie
AddSecureNote=Nuwe Veilige Nota
Identity=Identiteit
ExportChrome=Wil jy chrome:// wagwoorde uitvoer na Firefox? (Aanbeveel)
ExportAll=Wil jy alle wagwoorde uitvoer na Firefox? (Nie aanbeveel nie)
ErrorAddAcctMsg='n Fout het voorgekom tydens die verwerking van jou versoek. Probeer weer later om die webtuiste by te voeg.
ErrorSendingMsg='n Fout is begaan terwyl daar probeer was om kontak te maak met die rekenaar bediener. Gaan jou internetverbinding na.
ErrorGetAcctsMsg='n Fout het voorgekom terwyl u LastPass webtuistes verkry is. Probeer asb. om weer aan te teken om u webwerwe te verkry.
ErrorLoginMsg='n Fout het voorgekom met jou aantekening by LastPass. Gaan asb. jou internetverbinding na.
ErrorChangePwMsg='n Fout het voorgekom terwyl u wagwoord verander is. Gaan asb. jou internetverbinding na.
ErrorServerMsg='n Rekenaar-bediener fout het voorgekon tydens die verwerking van u versoek.
ErrorUnsafeSiteMsg=LastPass het 'n poging om 'n potensiële onveilige webwerf by te voeg ontdek
ErrorSessionMsg=Jou LastPass sessie het moontlik verval. Teken asb. weer aan
ErrorSaveGenPwMsg='n Fout het voorgekom terwyl u gegeneerde wagwoord gestoor is. Gaan asb. jou internetverbinding na.
ErrorDeleteAcctMsg='n Fout het voorgekom terwyl u versoek verwerk is. Probeer om die webstuiste later te verwyder.
favorites=gunstellinge
FeatureDisabled=Hierdie funksie is huidiglik afgeskakel.
NotLoggedIn=Jy is nie tans ingeteken nie.
LoginOverlayText=LastPass is besig om jou aan te teken...
GeneratePassword=As jy 'n rekening skep of jou wagwoord verander, druk op genereer om 'n unieke, veilige wagwoord met LastPass te skep.
Generate=Genereer
NeverForThisSite=Nooit Vir Hierdie Bladsy
Feedback=Terugvoer
ErrorCopyingToClipboard='n Fout het voorgekom terwyl 'n afskrif van u data na die klembord geskuif is.
LastPassToolbar=LastPass Hulpstaaf
LastPassFFToolbar=LastPass Firefox Hulpstaaf
Version=Weergawe:
Built=Gebou:
View=Sien
Copy=Kopie
Edit=Wysig
TTLogin=Teken In op LastPass
TTChange=Verander jou wagwoord in LastPass vir hierdie webtuiste
TTGenerate=Genereer 'n Veilige Wagwoord
TTNeverForThisSite=Indien gekliek word sal ons nooit weer aanbied om wagwoorde vir hierdie webwerf te genereer nie
TTNeverForThisSite2=Indien gekliek word sal ons nooit weer aanbien om vorms op hierdie webwerf in te vul nie
TTFeedback=Verskaf terugvoer aan die LastPass span. Ons waardeer al die terugvoer!
TTAutoLogin=Kliek hierdie knoppie om die vorm velde in te vul en die form in te dien
TTAutoFill=Kliek hierdie knoppie sodat LastPass alle vorm velde waarvan dit weet invul. Dit sal jou 'n kans gee om die data wat ingevul is te hersien.
TTAlways=Indien gekliek, sal LastPass jou outomaties by hierdie webtuiste aanteken
TTAdd=Voeg hierdie webwerf by jou LastPass rekeninge
TTNever=Indien gekliek word, sal ons jou nooit weer vra om hierdie rekening by te voeg nie
TTNotThisLogin=LastPass sal nie weer vir jou in hierdie sessie vra om hierdie gebruikersnaam/wagwoord kombinasie te herinner nie
TTNeverAskAgain=Moet nooit weer vra om by LastPass aan te teken
TTReportBroken=Kliek hierdie knoppie om aan te meld dat LastPass nie werk vir hierdie webtuiste soos dit veronderstel is nie.
TTNever2=Indien gekliek word sal LastPass nooit hierdie webwerf se aantekenbesonderhede weer outomaties invul nie
TTFillForm=Indien gekliek word sal LastPass die vorm op hierdie bladsy invul met jou informasie
TTFillCurrent=Indoen gekliek word sal LastPass jou huidige wagwoord op hierdie bladsy invul
TTAddFormFill=Skep 'n nuwe vorm invul profiel wat gebaseer is op die inligting in hierdie vorm
ShowPw=[Wys]
HidePw=[Versteek]
Select a file to import=Kies 'n lêer om in te voer
RoboformInstructions=Om RoboForm aantekenings uit te voer, kliek op RoboForm=>Logins...=>Print List. Kliek op die Full URL boks en druk op die stoor knoppie. Voer die resulterende leêr in.\n\nOm Roboform Veilige Nota's uit te voer, kliek op RoboForm=>SafeNotes=>Print List. Druk die stoor knoppie. Voer die resulterende leêr in.\n\nOm RoboForm Identiteite uit te voer, kliek op RoboForm=>Identities=>Print List. Druk die stoor knoppie. Voer die resulterende leêr in.
pwsafeInstructions=Om vanaf Password Safe uit te voer, Kliek op Files -> Export To -> XML -> Stoor die leêr. Voer die resulterende leêr in.
passpackInstructions=Om wagwoordw vanaf Passpack uit te voer: Teken aan, gaan na die Tools skerm, en kliek Export. Onder _What Type of Format Would You Like To Export?_ Selekteer _Comma Separated Values_, en op _Which Entries Would You Like To Export?_ Selekteer _All of my entries_, en druk op _Continue_. Selekteer al die teks in die teksbox op die volgende skerm, kopieër dit na die klembord, skep 'n nuwe leêr met notepad met die naam passpack.csv, plak die inhoud in hierdie leêr. Voer hierdie leêr in.
mypwsafeInstructions=Om vanaf MyPasswordSafe uit te voer, Kliek op File -> Save As -> Selekteer die tipe UNENCRYPTED XML -> Stoor die leêr. Voer die resulterende leêr in.
keepassInstructions=Om LastPass aantekeninge uit te voer, maak jou KeePass databasis oop en kliek op File => Export To => XML File. Kies 'n leêr stoorplek en druk die stoor knoppie. Druk dan die OK knoppie. Voer die resulterende leêr in.
pwagentInstructions=Om Password Agent aantekeninge uit te voer, maak jou Password Agent databasis oop en kliek op File => Print and Export => Change the output format to XML, maak seker die 'Group' is geselekteer. Kies 'n leêr stoorplek en druk die Stoor knoppie. Voer die resulterende leêr in.
lastpassInstructions=Om LastPass aantekeninge uit te voer, maak jou webblaaier met die LastPass plugin oop en kliek op LastPass => Gereedskap => Voer Uit Na => CSV Leêr. Kies 'n leêr stoorplek en druk die Stoor knoppie. Voer die resulterende leêr in.
Accept=Aanvaar
Cancel=Kanselleer
ManuallyAddSite=Is jy seker jy wil 'n webstuiste handmatig byvoeg? Aangesien jy die LastPass plugin het, kan jy n webtuiste byvoeg deur slegs daarna te gaan en deur aan te teken.
LastPassMasterLogin=LastPass Meester Aantekening
NeverAskAgain=Vra Nooit Weer
Yes=Ja
No=Nee
FastEncryption=Vinnige Kodering
Select a file to export to=Kies 'n lêer om na uit te voer
1. Insert your YubiKey in the USB-port with the USB-contact facing upward=1. Plaas jou YubiKey in die USB-poort met die USB-kontak wat opwaarts wys
2. Wait until your YubiKey touch-button shines with a steady light=2. Wag totdat jou YubiKey touch-knoppie skyn met 'n bestendige lig
3. Hold your fingertip on the touch-button for 2 seconds=3. Hou jou vinger op die touch-knoppie vir 2 sekondes
If you lost your YubiKey device, click here to disable YubiKey authentication=As jy jou YubiKey apparaat verloor het, kliek hier om af YubiKey verifikasie af te skakel
1. Run the LastPass Sesame application to generate a one time password=1. Begin die LastPass Sesame program om 'n een-tyd-wagwoord te genereer
2. Paste the one time password in the input box below and click 'Authenticate'=2. Plak die een-tyd-wagwoord in die invulboks hier onder en Kliek 'Bevestig'
If you lost your Sesame device, click here to disable Sesame authentication=As jy jou Sesame-apparaat verloor het, kliek hier om Sesame verifikasie af te skakel
Authenticate=Bevestig
Waiting for the website to finish loading...=Wag vir die webwerf om klaar te laai...
Submitted the form, waiting for the remote website...=Vorm ingedien, besig om vir afgeleë webwerf te wag...
FFImportFailed='n Fout het voorgekom terwyl jou Firefox wagwoorde ingevoer is.
MustBeLoggedIn=Jy moet by die LastPass plugin aangeteken wees om hierdie funksie te gebruik.
FFImportNone=Jy het geen wagwoorde wat in die Firefox Wagwoord Bestuurder gestoor is nie.
FFImportAsk=Wil jy die wagwoorde wat huidiglik in Firefox Wagwoord Bestuurder gestoor is by LastPass invoer?\n\nSodoende sal die Firefox Wagwoord Bestuurder afgeskakel word.
Are you sure you would like to delete this site?=Is jy seker jy wil hierdie webwerf verwyder?
Are you sure you would like to delete this bookmark?=Is jy seker jy wil hierdie boekmerk verwyder?
Are you sure you would like to delete this generated password?=Is jy seker jy wil hierdie gegenereerde wagwoord verwyder?
PleaseMakeSelection=Maak Asseblief 'n Seleksie
Are you sure you want to have LastPass remember your password? This will significantly decrease the security of your LastPass account!=Is jy seker jy wil hê dat LastPass jou wagwoord onthou? Dit sal a die veiligheid van jou LastPass rekening ansienlik verminder!
Please select the passwords you would like to import into LastPass=Kies die wagwoorde wat jy by LastPass in wil voer:
Are you sure you wish to show your passwords?=Is jy seker jy wil jou wagwoorde wys?
Show Passwords=Wys Wagwoorde
Hide Passwords=Steek Wagwoorde Weg
LastPass FF Toolbar=LastPass FF Hulpstaaf
You must enter a name.=Jy moet 'n naam intik.
Generated Password for=Genereerde Wagwoord vir
FillableFormDetected='n Invulbare vorm word op hierdie bladsy aangetref.
FillForm=Vul Vorm
EnterFormFillData=Jy het nie enige vorm invul data gestoor nie. Wil jy nou dit intik?
month1=Januarie
month2=Februarie
month3=Maart
month4=April
month5=Mei
month6=Junie
month7=Julie
month8=Augustus
month9=September
month10=Oktober
month11=November
month12=Desember
mon1=Jan
mon2=Feb
mon3=Mar
mon4=Apr
mon6=Jun
mon7=Jul
mon8=Aug
mon9=Sep
mon10=Okt
mon11=Nov
mon12=Des
CookieAdd=Ten einde vir LastPass om behoorlik te werk, moet koekies vanaf LastPass.com aanvaar word. Wil jy hê dat LastPass dit reg moet stel?
ConfirmURLChange=Is jy seker jy wil verander hierdie webwerf se URL verander?\n\nSodoende kan dit dalk nie meer werk nie.
Ctrl=Ctrl
Alt=Alt
Shift=Shift
Meta=Meta
PageUp=Bladsy Op
PageDown=Bladsy Af
End=Einde
Home=Tuis
Left=Links
Up=Op
Right=Regs
Down=Af
MustRestartFirefoxHotkeys=Jy moet Firefox herlaai voordat die veranderinge aan jou HotKeys van krag sal wees.
InsecureSite=Jy is tans op 'n onveilige webwerf.\n\nIs jy seker jy wil hê dat LastPass jou kredietkaart besonderhede by hierdie webwerf invul?
CopyLicense=Kopiereg 2008 LastPass. Alle Regte Voorbehou.\nDele van hierdie sagteware was vanaf derde partye gelisensieër soos beskryf op:\nhttps://lastpass.com/docs/licenses.php
Are you sure you would like to delete this secure note?=Is jy seker jy wil hierdie veilige nota verwyder?
AddProfile=Nuwe Profiel
Default=Standaard
You must enter a profile name.=Jy moet 'n profiel naam intik.
You must enter a valid birthday, with a 4 digit year.=Jy moet 'n geldige verjaardag intik, met 'n 4-syfer jaar.
You must enter your credit card number as a sequence of 12 to 19 digits, without dashes.=Jy moet jou kredietkaart nommer as 'n reeks van 12-19 syfers intik, sonder koppeltekens.
You must enter a valid credit card expiration date, with a 4 digit year.=Jy moet 'n geldige kredietkaart vervaldatum intik, met 'n 4-syfer jaar.
You must enter your credit card security code as a sequence of 3 to 4 digits.=Jy moet jou kredietkaart sekuriteits kode intik as 'n reeks van 3 tot 4 syfers.
Are you sure you would like to delete this form fill profile?=Is jy seker jy wil hierdie vorm-invul-profiel verwyder?
ChangePwInstr1=Kies asb. op watter webwerwe hierdie verandering van kragtig moet wees.
ChangePwInstr2=Wil jy hê dat hierdie wagwoord verandering ook op ander webwerwe van toepassing is?
AddIdentity=Voeg Identiteit By
All=Alles
You must enter a valid email address.=Jy moet 'n geldige e-posadres intik.
Identities=Identiteite
This is a shared site. You are not permitted to view the password.=Hierdie is 'n gedeelde webwerf. Jy word nie toegelaat om die wagwoord te sien nie.
Invalid Password.=Ongeldige wagwoord.
We've detected populated fields on this page. Would you like to save all fields on this page?=Ons het ingevulde velde op hierdie bladsy ontdek. Wil jy graag al die velde op hierdie bladsy stoor?
Number of fields saved=Aantal velde gestoor
Save All Entered Data=Slaan Alle Ingevulde inligting
LastPass cannot login until cookies are allowed from lastpass.com=LastPass kan nie aanteken totdat die koekies vanaf lastpass.com toegelaat word nie
Clear Forms=Vee Forms Skoon
You must enter a description.=Jy moet 'n beskrywing intik.
No Updates are Available=Geen Bywerkings is Beskikbaar
An Update is Available. Would you like to install?='n Opdatering is beskikbaar. Wil jy graag installeer?
Delete=Skrap
A required update is available for LastPass. Please press OK to begin download and installation.='n Veresite opdatering is beskikbaar vir LastPass.\n\nDruk asb. OK om aflaai en installasie te begin
You must enter a valid phone extension, consisting only of digits.=Jy moet 'n geldige selfoon uitbreiding intik, wat slegs uit syfers bestaan.
In order to enter a phone extension, you must enter a phone number.=Ten einde 'n foon uitbreiding in te tik, moet jy n telefoonnommer intik.
Add Credit Card=Voeg Kredietkaart By
All custom fields must have both text and a value.=Alle pasgemaakte velde moet beide teks en 'n waarde bevat.
InsecureForm=LastPass het 'n onveilige aanteken-form ontdek.\n\nWil jy steeds he daat LastPass die form moet invul?
Share=Deel
(New Pending Share Offers)=(Nuwe Aanhangende Aandeel Aanbiedinge)
Share offer from=Deel aanbod vanaf
Reject=Verwerp
InsecureFormSubmit=LastPass het 'n onveilige aanteken-form ontdek.\n\nWil jy voortgaan?
Fill Current=Vul Huidige
Copy Username=Kopieër Gebruikersnaam
Copy Password=Kopieër Wagwoord
SesameWrongButton=Om jou data te sien wanneer jy aflyn is moet jy Sesame oopmaak en die 'Kopieër Aflyn Wagwoord' knoppie in plaas van die 'Genereer Een-tyd Wagwoord' knoppie.
Never=Nooit
hour=uur
hours=ure
day=dag
days=dae
week=week
You must enter a valid bank routing number, consisting only of digits.=Jy moet 'n geldige ban roeteringsnommer intik, wat slegs uit syfers bestaan.
Admin Tools=Admin Gereedskap
Are you sure you would like to delete this field?=Is jy seker jy wil hierdie veld verwyder?
Email=E-pos
Password=Wagwoord
MasterPassword=Meester Wagwoord
Caps Lock is ON=Caps Lock is AAN
RememberUsername=Onthou E-posadres
RememberPassword=Onthou wagwoord
ShowHomepageAfterLogin=Wys My LastPass Kluis Nadat Ek Aanteken
ForgotHelp=Ek het my wagwoord vergeet, Help!
CreateAccount=Skep 'n Rekening
RepromptTime=Moet nie weer vra vir
Add LastPass Site=Voeg LastPass Sitemap By
Add New Site=Nuwe Webtuiste
Name=Naam
Group=Groep
Make This a Favorite=Maak Hierdie 'n Gunstelling
Replace Existing Site=Vervang Bestaande Webwerf
LastPass Print=LastPass Print
Print=Druk Uit
LastPass Help=LastPass Hulp
Do not show this help item again=Moet nie hierdie hulp-item weer wys nie
Edit Site Information=Wysig Webwerf Inligting
URL=URL
Username=Gebruikersnaam
Fields=Velde
Notes=Notas
Favorite=Gunstelling
Edit Form Fields=Wysig Vorm Velde
LastPass Control Panel=LastPass Beheerpaneel
General=Algemeen
HotKeys=WarmSleutels
Account Settings=Rekening Instellings
Advanced=Gevorderde
Security=Sekuriteit
Disable Insecure Firefox Password Manager=Skakel Onveilige Firefox Wagwoordbestuurder Af
Offer to Generate Secure Passwords=Bied aan om Veilige Wagwoorde te Genereer
Automatically Logoff when Close Browser=Teken outomaties af wanneer alle webblaaiers gesluit is vir (minute)
IdleLogoff=Teken outomaties af na onaktiewe tydperk (minute)
Open New Pages in Tabs=Maak Nuwe Artikels in Oortjies oop
Open New Pages in Windows=Maak Nuwe Artikels in Vensters oop
Open New Pages in the current tab=Maak Nuwe Bladsye in die huidige oortjie oop
Highlight Input boxes=Wys Inset bokse duidelik aan
Show Notifications=Wys Kennisgewings
Show Login Notifications=Wys Aanteken Kennisgewings
Automatically Fill Login Information=Vul Outomaties Aantekeninligting In
Show Form Fill Notifications=Wys Vorm Invul Kennisgewings
Appearance=Voorkoms
Use Compact Toolbar=Gebruik Kompakte Hulpstafie
Show Sites in Groups=Wys Webwerwe in Groepe
Show Sites in Sidebar=Wys Webwerwe in Kantstafie
Subject=Onderwerp
Option2=LastPass probeer nie om my by 'n sekere webwerf aan te teken nie
Option3=LastPass aantekening misluk na 'n sekere webwerf
Option1=Ek het 'n voorstel
Site=Webwerf
EmailOptional=E-pos (opsioneel)
Description=Beskrywing
This can only be handled from a webpage=Hierdie kan slegs vanaf 'n webwerf hanteer word
Click here to launch Account Settings=Kliek hier om Rekening Instelling oop te maak
Fill In Next Login (when multiple)=Vul Volgende Aantekening In (indien meervoudig)
Fill In Previous Login (when multiple)=Vul Vorige Aantekening In (indien meervoudig)
Open My LastPass Vault=Maak My LastPass Kluis Oop
Automatically login to sites if time since last login > (seconds)=Teken outomaties aan op webwerwe wanneer die tyd vanaf die laaste aantekening > (sekondes)
Warn before filling insecure forms=Waarsku voordat onveilige forms ingevul word
RespectAutoComplete=Respekteer AutoComplete=off: laat webtuistes toe om outo-invul af te skakel
Poll server for account changes (mins)=Besigtig bediener vir rekening veranderinge (minute)
WelcomeMsg1=LastPass is die laaste wagwoord wat jy ooit sal hoef te onthou. As jy onbekend is met LastPass, sal ons net 'n paat minute van jou tyd nodig hê vir opstelling. Jy sal dan hierdie rekening op enige ander rekenaar kan gebruik om sodoende jou persoonlike gesinchroniseer te hou. Druk op skep rekening om te begin.
WelcomeMsg2=As jy reeds 'n LastPass rekening het kan jy hierdie venster sluit en aanteken.
ReallyQuit=Wil jy regtig die huidig aksie beëindig? Jy kan nie LastPass gebruik sonder om n rekening te skep nie.
VisitWebsiteToCreate=Gaan na https://lastpass.com om 'n rekening op 'n latere tyd te skep.
Reenter1=Om jou rekening te skep, kan jy weer jou LastPass hoof wagwoord intik
Reenter2=DIT IS KRITIES DAT JY NOOIT JOU NUWE LASTPASS WAGWOORD VERGEET NIE.
Reenter3=Om jou privaatheid te beskerm en te verseker dat jou inligting vertroulik bly,
Reenter5=Ons hou ook NIE 'n afskrif of rugsteun kopie daarvan nie.
Reenter6=Maar ek is 'n vergeetvolle persoon...wat moet ek doen as ek my wagwoord vergeet?
Reenter7=Indien jy wel opeindig om jou LastPass meesterwagwoord te vergeet,
ReenterPassword=Tik weer Wagwoord in
I have read and agree with the=Ek het gelees en stem saam met die
terms of service=terme van diens
and=en
privacy statement=privaatheid verklaring
importdataask1=Voer Jou Data In
importdataask2=Die invoer van jou na jou LastPass kluis sal dit beveilig en beskerm
importdataask5=Laat LastPass toe om onveilige data op jou rekenaar te vind?
importdataask6=Ja, en wys my al die items wat gevind is en voer dit outomaties by LastPass in
importdataask7=Ja, laat my kies watse items ek by LastPass ingevoer wil hê
importdataask8=Nee, moet nie enige onveilige items invoer nie
Continue=Gaan Voort
View Passwords to Import=Sien Wagwoorde om In Te Voer
Below are the passwords that will be imported into LastPass=Hieronder is die wagwoorde wat in LastPass ingevoer sal word
removedataask1=Beveilig Jou Rekenaar
removedataask2='n Afskrif van jou data is in jou LastPass Kluis ingevoer.
removedataask4=Maar die OORSPRONKLIKE onveilige data items is steeds op jou rekenaar.
removedataask5=Om identiteit diefstal te voorkom, raai ons HOOGS aan dat hulle verwyder word.
removedataask6=Verwyder onveilige besonderhede vanaf jou rekenaar
removedataask7=Ja, verwyder alle items wat in LastPass ingevoer is
removedataask8=Nee, moet nie enige onveilige items verwyder nie
formfillask1=Stel Vorm Invul In
formfillask2=LastPass kan outomaties webbladsy vorms met 'n enkele kliek invul.
formfillask3=Om gebruik te maak van 'Vorm Invul' sal jou nie tyd bespaar nie, maar sal
formfillask5=Wil jy graag 'n Vorm Invul profiel nou opstel?
formfillask6=Ja, laat my die data intik en hersien wat gebruik sal word om vorms in te vul
formfillask7=Nee, ek wil nie hê dat LastPass my vorms outomaties moet help vul nie
Invalid email address, try again=Ongeldige e-posadres, probeer weer
Email already in use, have you forgotten your password?=E-pos is reeds in gebruik, het jy jou wagwoord vergeet?
Password Reminder=Wagwoord Herinneraar
I understand that my encrypted data will be sent to LastPass=Ek verstaan dat my geïnkripteerde data aan LastPass gestuur sal word
Keep a history of my logins and form fills=Hou 'n geskiedenis van my aantekeninge en vorm-invuls
Send anonymous error reporting data to help improve LastPass=Stuur anonieme fout-rapportering data om te help om LastPass te verbeter
You must agree to the terms to continue=Jy moet ooreenstem tot die terme om voort te gaan
AgreeUploadData=Jy moet instem om jou geïnkripteerde data na LastPass.com te stuur.\n\nLastPass.com inkripteer jou data en stuur dit na hulle veilige rekenaar-bedieners.\nNiemand by LastPass kan jou konfidensiële data lees nie aangesien dit geïnkripteer word met jou geheime wagwoord en net jy weet wat jou wagwoord is.
ShortPassword=Jou wagwoord is te kort. Dit moet ten minste 6 karakters lank wees
PasswordEmailSame=Jou wagwoord kan nie dieselfde wees as jou e-pos adres nie.
ObviousPassword=Jou wagwoord is maklik raaibaar.
Password reminder cannot match password=Wagwoord herinneraar kan nie dieselfde as wagwoord wees nie
The LastPass master password you reentered does not match=Die LastPass meester wagwoord wat jy ingetik het stem nie ooreen met mekaar nie
DoNotDeletePasswordsConfirm=As jy jou wagwoord op jou rekenaar stoor kan jou sekuriteit verminder.\nIs jy seker jy wil voortgaan sonder om hulle te verwyder?
Please enter a Password Reminder=Tik 'n Wagwoord Herinneraar in
Creating Account...=Rekening Word Geskep ...
thanks2=LastPass is volledig geïnstalleer! Wanneer jy LastPass op ander rekenaars installeer hoef jy nie weer deur hierdie proses te gaan nie, jy hoef slegs aan te teken. Moet nie jou Meester Wagwoord met enigeen, insluitend LastPass werknemers, deel nie, ons sal nooit daarvoor vra nie! LastPass enkripteer jou sensitiewe data plaaslik so selfs LastPass werknemers het nie toegang tot dit nie. Jy kan hulp kry deur op die LastPass ikoon te kliek en na hulp te gaan.
thanks3=Kliek hier om n video oor basiese gebruik te kyk.
thanks4=Kliek Gaan Voort om LastPass te begin gebruik.
Congratulations=Geluk
Importing Your Data...=Besig Om Jou Data In Te Voer...
Contains Note=Bevat Nota
Will AutoLogin=Sal AutoAanteken
NotesTooLarge=Die nota's blokkie bevat te veel data. Jy mag 'n maksimum van 45,000 karakters per nota stoor.\n\nWil jy hê dat ons die nota moet kort knip vir jou? Jy sal van jou data verloor.
Forums=Forums
Blog=Blog
Show Save Site Notifications=Wys Webwerf Notifikasies
Rename Group=Hernoem Groep
Change Group Name=Verander Groepnaam
Select or enter a new group name=Kies of tik 'n nuwe groep naam in
Create Sub-Group=Skep Sub-Groep
Group Name=Groep Naam
Show Deleted Sites=Wys Geselekteerde Webwerwe
Open All=Maak Alles Oop
Are you sure you would like to launch all sites?=Is jy seker jy wil al jou webtuistes oomaak?
Share Selected=Deel Geselekteerde
Delete Selected=Verwyder Geselekteerde
Move Selected to Group=Skuif Geselekteerde na Groep
Move to Group=Skuif na Groep
Are you sure you would like to delete the selected sites?=Is jy seker jy wil die geselekteerde webtuistes verwyder?
Change Password=Verander Wagwoord
Please Select=Kies Asseblief
Save New Site=Slaan Nuwe Webtuiste
Please select your language=Kies asb. jou taal:
FeedbackDescIntro=Lees asb. die volgende voorgestelde oplossing. As dit nie die probleem oplos nie, kan jy hier kliek om die beskrywing skoon te vee en om vort te gaan om jou terugvoer in te dien.
Option5=LastPass vang nie my aantekening besonderhede vir 'n sekere webwerf nie
Option4=Ek wil meervoudige aantekeninge vir 'n domein stoor
nocapturesol=As LastPass nie outomaties aanbied om 'n aantekening te stoor nie, word jy aangeraai om die aantekening bladsy weer te besoek, die aantekeningbesonderhede in te vul en op die 'Stoor Alle Ingetikte Data' opsie in die toolbar te klik (voordat jy die vorm indien).
nocapturesol2=Die 'Stoor Alle Ingetikte Data' oplossing behoort te werk vir alle webwerwe behalwe webwerwe met Macromedia Flash aantekening vorms, wat huidiglik nie ondersteun word nie.
multloginssol=As jy verskeie aantekening-inskrywings vir 'n webtuiste het wat jy graag in LastPass wil stoor, teken eenvoudig aan by elke rekening soos wat jy normaalweg sou doen. LastPass sal optel wanneer 'n nuwe gebruikersnaam/wagwoord kombinasie ingetik is en sal jou vra of jy dit wil stoor.
multloginssol2=Die volgende keer wat jy die webwerf besoek, sal LastPass die hulpstafie wys met opsies om te OutoVul en OutoAanteken. Die nommer in elke knoppie dui die nommer van verskillende aantekeninge wat jy vir daardie webwerf gestoor het aan.
loginsfailsol=As LastPass versuim om jou by n webtuiste aan te teken, verifieër dat LastPass die korrekte gebruikersnaam en wagwoord gestoor het deur op die Wysig link langsaan die webtuiste in die Kluis te kliek. As die data foutief is, wysig die besonderhede en probeer weer aanteken.
loginsfailsol2=Probeer ook om 'n afskrif van hierdie informasie te maak en in die LastPass vorm te plak en om te verifieër dat die aanteken-besonderhede bestaan. As dit nie werk nie, dan is dit waarskynlik nie 'n LastPass probleem nie.
nologinssol=As LastPass nie probeer om jou by 'n webtuiste aan te teken nie, verifieër dat jy in jou LastPass rekening aangetekn is en dat jou huidige identiteit hierdie webtuiste insuit.
nologinssol2=Indien hierdie webwerf ingevoer is en nie al die vereiste inligting bevat om outomaties in te teken nie, mag jy die 'Outo-Invul' knoppie in die LastPass notifikasie staaf gebruik die eerste keer wanneer jy by die webwerf aanteken. Dit sal slegs een keer nodig wees per rekening, en ons sal nie die bar wys indien daar slegs een rekening na opstelling is nie.
Clear Local Cache=Verwyder Plaaslike Cache
A retry file has been found. This likely means that not all of your site changes have been saved. Would you like to delete this file and potentially lose some changes?='n Weer-probeer lêer is gevind. Dit beteken waarskynlik dat nie al jou webwef veranderinge gestoor is nie. Wil jy graag hierdie lêer verwyder en moontlik sommige veranderinge verloor?
Show certain notifications only after click=Wys sekere kennisgewings slegs nadat ek kliek
TurboPasswords=TurboPasswords
TurboPasswordsInstructions=Om jou TurboPasswords aantekeninge in te voer, maak die program oop, en die wagwoord leêr wat uitgevoer moet word. As jy die uitvoer na 'n spesifieke kategorie of tipe wil beperk, filtreer die inskrywings wat vertoon word deur die Category en Type bokse te gebruik wat bo die hoof venster vertoon word. Kliek die File|Export Kategorie. Sodoende word standaard Windows Stoor skerm oopgemaak, so tik 'n leêr naam en stoorplek in, en selekteer Comma Separated Values (.csv) vanaf die Save as Type boks.
Password Keeper=Password Keeper
passkeepInstructions=Om jou PasswordKeeper aantekeninge in te voer, maak die program oop, en die wagwoord leêr wat uitgevoer moet word. Kliek File -> Export File. Kliek Yes, tik jou wagwoord in, en kliek OK. Sodoende word 'n standaard Windows Stoor skerm opgemaak, so tik 'n leêr naam en stoorplek in. Voer die resulterende leêr in.
Generic CSV File=Generiese CSV Lêer
csvInstructions=Indien jy 'n ander formaat het wat LastPass nie huidiglik ondersteun nie, kan jy probeer om jou data as 'n CSV leêr te stoor\n\nJY MOET DIE EERSTE RY VAN DIE CSV LEêR WYSIG SODAT LASTPASS DIT KAN HERKEN
An error has been encountered while loading your sites. Please relogin.='n Fout het voorgekom tydens die laai van u webtuistes.\nTeken asb. weer aan.
You do not yet have any sites setup for your currently selected identity!=Jy het nie enige webwerwe wat gestoor is vir jou huidiglik geselekteerde identiteit nie!
Please change your identity back to 'All' to view a complete listing of your sites.=Verander asb. jou identiteit terug na 'Alle' om 'n volledige ys van jou webwerwe te sien.
MSI PasswordKeeper=MSI PasswordKeeper
msiInstructions=Om jou MSI PasswordKeeper aantekeninge in te voer, maak die program oop. Kliek op 'Txt', en dan op 'Open'. Voer die resulterende leêr in.
premiumnag=Deur aan te sluit by LastPass Premium kry jy hoër prioriteit ondersteuning, asook toegang tot die ander wonderlike premium funksies.
Avoid Ambiguous Characters=Gebruik Slegs Algemene Karakters
Require Every Character Type=Vereis Elke Karaktertipe
Never ...=Nooit ...
Choose Profile and Credit Card=Kies 'n Profiel en Kredietkaart
Profile=Profiel
Credit Card=Kredietkaart
Always Choose Profile and Credit Card=Kies Altyd 'n Profiel en Kredietkaard
Open login dialog when start browser=Maak die aanteken skerm oop wanneer die webblaaier aanvanklik laai
Would you like to save this form data into a LastPass Form Fill Profile?=Wil jy hierdie vorm se data in 'n LastPass Vorm Invul Profiel stoor?
Password Agent=Password Agent
Recently Used=Onlangs Gebruikte
None Available=Geen Beskikbaar Nie
Are you sure you want to edit this site's fields? Doing so will cause you to lose any changes you have made to this site!=Is jy seker jy wil hierdie webtuiste se velde verander? Sodoende sal jy enige veranderinge wat jy aan hierdie webtuiste gemaak het verloor!
Address 3=Adres 3
County=Graafskap
Name on Card=Naam op Kaart
Start Date=Begindatum
Issue Number=Uitreikingsnommer
You must enter a valid credit card start date, with a 4 digit year.=Jy moet 'n geldige kredietkaart begin datum intik, met' n 4-syfer jaar.
You must enter your credit card issue number as a sequence of 1 to 3 digits.=Jy moet jou kredietkaart uitreikings nommer as 'n reeks van 1 tot 3 syfers.
Add Field=Voeg Veld By
Field Type=Veldtipe
Checkbox=Boks
Select=Kies
You must enter a unique name.=Jy moet 'n unieke naam intik.
Form Name=Vorm Naam
Submit Form=Stuur Form
Notifications=Kennisgewings
Require Password Reprompt=Vereis Dat Wagwoord Weer Aangevra Word
Save a disabled One Time Password locally for Account Recovery=Stoor 'n afgeskakelde Een Tyd Wagwoord plaaslik vir Rekening Herwin doeleindes
ExistingUsersOTPPrompt=LastPass kan nou 'n Een Tyd Wagwoord (ETW) plaaslik stoor wat gebruik kan word om jou rekening te herwin as jy jou meester wagwoord vergeet. Hierdie ETW sal afgeskakel bly totdat dit geaktiveer is op die rekenaarbediener.\n\nWil jy graag rekening-herwin aanskakel?
Create Account=Skep Rekening
Forgot your password?=Het jy jou wagwoord vergeet?
You cannot assign more than one HotKey the same value.=Jy kan nie meer as een HotKey die selfde waarde gee nie.
Go Premium!=Gaan Premium!
Please provide this computer a name=Kies asb. vir hierdie rekenaar 'n naam
This computer is trusted, do not require a second form of authentication.=Hierdie rekenaar word vertrou en benodig nie n tweede form van bevestiging nie.
For each coordinate listed below, find the value on your grid and enter the value.=Vind die waarde van elke ko├╢rdinaat wat hieronder gelys is op jou grid en tik die waarde in.
If you lost your grid, click here to disable grid authentication=Klik hier om grid verifikasie af te skakel as jy jou grid verloor het.